Nuutste Artikels

Hersieningslesse vir Graad 4 op YouTube

Dit maak my só bly om te sien dat meer en meer onnies in Suid-Afrika van tegnologie gebruik maak. Hierdie Juffrou van Edgemead Primary het ‘n hele paar vi...[Read More]

Oulike les oor klinkers!

Hierdie les oor klinkers sal jou leerders definitief help om hul klinkers reg uit te spreek. Baie oulik!

Rapportkommentaar

Dis weer daardie tyd van die kwartaal. Tyd om rapporte reg te kry. Ons is somtyds so gejaagd dat dit moelik is om ordentlik oor gepaste rapportkommentaar te din...[Read More]

VivA-App ‘n moet-hê vir jou leerders!

Hierdie Afrikaanse App is die beste ding wat nog ooit met Afrikaans gebeur het. Uiteindelik is Afrikaans ook digitaal. Lees meer!

Afrikaanse hulpmiddels deur Onnies Online

Op soek na oulike Afrikaanse hulpbronne? Jy hoef nie verder te soek nie, Onnies Online het klomp dinge wat net te lekker in jou klas sal werk. Wanneer laas het ...[Read More]

Timmie se toer deur tyd

Net toe ek dink dat ek alles gesien het, het ek hierop afgekom! Prezi, soos julle teen nou al weet as julle Onnies Online volg, is ‘n aanlyn aanbieding pl...[Read More]

Woordeskatlyste op Quizlet

Quizlet is ‘n aanlyn flitskaart webtuiste, waar jy jou eie flitskaarte kan maak. Omdat so baie mense dit gebruik is daar oneindig baie woordekskatlyste vi...[Read More]

Gedigte wat getoonset is op YouTube

Moeg daarvoor om net eenvoudig ‘n gedig te lees en dan te behandel? Probeer gerus om eers een van hierdie getoonsette weergawe te speel om die klasatmosfeer te ...[Read More]

Eksamenflaters

Ons het op die Onnies Online Facebook-blad, sowel as Toeter en Twitter aan Onnies gevra watter snaakse antwoorde hulle op vraestelle gesien het. Baie dankie aan...[Read More]

Inspirasie: Elke kind het ‘n kampioen nodig

Rita Pierson, an onnie for 40 years, once heard a colleague say, “They do not pay me to love children.” She then said: “Children are not going...[Read More]

Die beste plakkate vir die klaskamer!

WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd. Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wa...[Read More]

Visuele aanbiedings van poësie

Tegnologie in jou klaskamer kan ‘n reuse verskil maak. Deesdae is leerders omtrent net visueel ingestel omdat alles wat hul doen amper op ‘n skerm p...[Read More]

Afrikaanse Video’s op YouTube

Ons almal onthou ons gunsteling kinderstories wat ons gekyk het toe ons klein was. Nou is baie daarvan op die internet – verniet! Dit mag dalk nie vir ewi...[Read More]

Afrikaanse Video’s vir Addisionele Taal

Dis altyd belangrik om een of ander ekstra manier te hê om konsepte oor te dra. Hierdie paar Afrikaanse video’tjies is uitstekend vir EAT van alle ouderdo...[Read More]

Leerders speel rol in indiensneming van onderwysers

Al ooit gehoor van ‘n onderhoudpaneel wat bestaan uit meer as net topbestuur van ‘n skool? Wel, hierdie idee klink dalk baie vreemd in Suid-Afrika, ...[Read More]

Swanger kinders in laerskole?

Netwerk24 het berig dat na ‘n parlementêre vraag wat deur die DA gestel is, dit duidelik geword het dat meer as 20 000 skoolmeisies verlede jaar swanger g...[Read More]

Wat het van huisbesoeke geword?

As ‘n jong onderwyser (ek het nog net twee jaar ervaring) het ek baie lank terug van huisbesoeke gehoor. Toe ek klein was, het dit ook nie eintlik gebeur ...[Read More]

Wiskunde-onnies moet toetse skryf

Die afgelope week het verskeie bronne berig dat onderwysers, meer spesifiek Wiskunde-onderwysers van graad 3, 6 en 9, die JNA toetse sal moet skryf wat hul leer...[Read More]

‘n Bordspeletjie wat leerders se idioomskat verbreed!

Ek het hierdie bordspeletjie gemaak vir ‘n Afrikaanse taak, ons moes speletjies uitdink om vir leerders idiome op ‘n prettige manier aan te leer. Hi...[Read More]

Die ADHD-Vraag

kykNET Dagbreek het berig dat aandagafleibaarheidsindroom of hiperaktiwiteit by kinders uitdagend vir ouers is. Navorsing in die VSA dui daarop dat slegs antibi...[Read More]