Share This Post

Klaskamerdekor: Temas

Klaskamerdekor: Temas

WackyNix Leeu Klas Dekor

Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die dekor pak is EDITABLE en sluit die volgende in:
1. Deur Plakkaat
2.Vak Plakkate
3.Flaggies
4.Nommers 1- 20
5.Klas Kaptein Balkie
6.Boodskapper Balkie
7.Gang Pas
8.Alfabet
9.Dae van die week
10.Maande van die jaar
11.Groep nommers
12.Kleure
13.Vorms
14.Welkom Bannier

Klastema: Legkaart (editable)

**Bewerkbare / Editable Produkte

**1. Deurkaart: 1 x A3
2. Verjaarsdagkaart: 13 x A4
3. Verjaarsdagkaart Opskrifte: 1 x A3
4. Weerkaart: 3 x A3
5. 36 Vlaggies: 12 x A4 / A3 (kan enige grootte gedruk word)
**6. 16 Tas Naam Kaartjies: 1 x A3
7. Tema Prente: 6 x A3
**8. 12 Verwelkomingskaartjies: 1 x A3
9. Dae van die Week / Maande van die jaar: 5 x A4

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Besoek Winkel.

Koala Klaskamer Tema Stel

Sluit in 11 PDF dokumente:
26 x A4 Alfabet Muur Kaarte
26 x Alfabet Flitskaarte
Nommers 0-20
11 x A4 Kleure
11 x A4 2D Vorms
Dae van die Week
Maande van die Jaar
Naam Etikette
Deur Plakaat
Prys Sisteem
12 x A4 Verjaarsdag Kalenders

Besoek Winkel.

WackyNix Afrika Klas Dekor

Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die dekor pak sluit die volgende in: 1. Deur Plakkaat
2.Vak Plakkate
3.Flaggies
4.Nommers 1- 20
5.Klas Kaptein Balkie
6.Boodskapper Balkie
7.Gang Pas
8.Alfabet
9.Dae van die week
10.Maande van die jaar
11.Groep nommers
12.Kleure
13.Vorms
14.Welkom Bannier

Besoek Winkel

Klastema: Kolwyntjie (editable)

**Bewerkbare / Editable Produkte

**1. Deurkaart: 1 x A3
2. Verjaarsdagkaart: 13 x A4
3. Verjaarsdagkaart Opskrifte: 1 x A3
4. Weerkaart: 3 x A3
5. 36 Vlaggies: 12 x A4 / A3 (kan enige grootte gedruk word)
**6. 16 Tas Naam Kaartjies: 1 x A3
7. Tema Prente: 8 x A3
**8. 12 Verwelkomingskaartjies: 1 x A3
9. Dae van die Week / Maande van die jaar: 5 x A4

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Besoek Winkel.

Bye Tema / Bees Theme

Kalenderwoorde, Verjaarsdagkaarte, Vlaggies (syfers 0 – 10, abc, ABC)…en ‘n bietjie meer
Calendar Flash Cards, Birthdays, Bunting (numbers 0 – 10, abc, ABC)…and a little bit more.

Besoek Winkel.

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.